Wekom By Ons Troue se Webwerf

Hallo Almal,

Welkom by ons troue se "website"!! Ons kon net nie weerstaan om ons eie website te hê nie. Hier kan ons so baie met julle deel, van hoe ons ontmoet het tot die wittebrood!!  Laat weet ons ook bietjie op ons blog watter liedjies julle graag sal wil hoor by die troue. Ons sal gedurig die "website update" soos die tyd verloop, so kom loer nou en dan in!!

Baie Liefde,

Die Gelukkige Paartjie

Kaapstad 2009

IMG_4498 - Copy

Wat is nuut???


Subscribe To Updates By Email