Kan nie meer wag vir die troue nie. Al die beplanning en drome Dit gaan so mooi wees
Posted by Mari on March 09, 2010
Stunning website!!
Weet nie mooi hoe om op die blog te kom nie, seker die blonde wat deurslaan... :)
Liedjies vir die troue... Baie Ray Dylan asb!! Natasha vra jy moet asb vir haar Lady Gaga se Bad Romance speel... anders as dit enige lekker dans liedjies...