Ons Liefdes fees vind plaas te Amanzingwe Lodge.
Tyd: 16h00
Drag: Elegant
Die onthaal vind plaas in die Waterbok saal en sal na die seremonie plaasvind