Kleure
Die rede vir my kleur skakerings.
Kleur kombinasie van Rooi, wit, swart en silwer is 'n goeie fondament om 'n "vintage" idee uit te bou.
Die era waarin my Ma groot geword het...dames met rooi lippe, wye rokke met stywe onderrokke en bolleros, petit skoentjies, ragfyn kant, silwer juwele met die fynste detail, sy-blomme (soos my ouma in haar bloemiste winkel gehad het)